Quantcast
Channel: Vincent du Plessis
Browsing latest articles
Browse All 7 View Live

My eie klein straatmeid

 “Pa, ek het groot nuus! Ek moet trou!” “Trou! Met wat?!” Daar was ’n tikkie opgewondenheid in sy stem, selfs verligting, afwagting dat ek dalk die antwoord gaan gee waarvoor hy hoop. Ek het net...

View Article



Voltaire se braai in Pretoria

Luister ek is nou nie een wat met ‘n drol in my handsak rondloop nie (ja toemaar, daar kom ‘n ‘maar’)… maar, in ’n land soos Suid-Afrika het mens nou nie veel van ’n keuse om van tyd tot tyd half warm...

View Article

Is jy cooler as ekke?

Mense sal nou sê ek kla met ’n bruinbrood onder die arm; maar ek is ’n arm blanke.  Dit voel vir my ek kom net nie voor nie. Ek is die fantoom in Jack Parow se liedjie wat nog geld by sy ma kry. Ja dis...

View Article

Suid Afrika is nog lank nie ‘n bieradvertensie nie

Weet julle mense, ek weet nie meer nie.  Is dit ek of is hierdie land besig om uitmekaar uit te bliksem? Dit is so frustrerend en ek voel magteloos.  So, daarom kots ek vanaand in die world wide web se...

View Article

OEPS!

Jammer mense! Jammer mense! Vir die van julle wat die foto gesien het voor die waarskuwing – ek vra om verskoning. Ek het nie besef dit wys op die hoofblad nie.  

View Article


In Antwoord…op die Bieradvertensie

Gisteraand was ek nukkerig na ’n lang week van laat werk en die konstante uitputting van wonder of ek teen volgende jaar nog werk gaan hê. So gisteraand se inskrywing was dalk effens drasties vir party...

View Article

Poeierblou Lam

Vanoggend het ek tot ‘n besef gekom.  Ek het nog altyd gedink ek weet hierdie dinge. ‘n Mens sou dink dat ek dit teen die tyd al sou uitgefigure het. Na al die geswoeg en gesweet, moeilke tye en lang...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 7 View Live




Latest Images

Pangarap Quotes

Pangarap Quotes

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC